1
/
of
1
ISBN: 9780796324054 | Published: August 6, 2026 | Paperback
Word stil met God
Word stil met God
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Joyce Meyer
Regular price
R 320
Regular price
Sale price
R 320
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Jy kan nie beheer wat in die dag met jou gebeur nie, maar jy kan daaraan werk om jou gedagtes, woorde, emosies en aksies te belyn met die manier hoe God wil hê jy moet leef.
Hierdie 365 dagstukkies van Joyce Meyer laat jou toe om in God se waarheid en woorde geanker te bly. Elke dag is propvol Joyce se wysheid en vars inspirasie en is aangevul met 'n Skrifgedeelte en gebed, sodat jy met vreugde, vrede en deernis deur die dag kan gaan.
Author Joyce Meyer
Share
