1
/
of
1
ISBN: 9780796324092 | Published: July 31, 2026 | Soft Cover
Wen die stryd in jou gedagtes 100 oordenkings
Wen die stryd in jou gedagtes 100 oordenkings
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Joyce Meyer
Regular price
R 240
Regular price
R 300
Sale price
R 240
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Bekende TV-persoonlikheid en topverkoperskrywer Joyce Meyer moedig lesers aan om beheer te neem oor hul negatiewe gedagtes en 'n meer vrugbare lewe te leef met hierdie 100 oordenkings.
Lesers word daagliks gewaarsku teen die slaggate van negatiewe denke en maniere gewys om gesonde gedagtes aan te leer.
Joyce begin elke dag se oordenking met 'n gepaste Bybelteks en sluit dit af met 'n gebed wat die leser sal help om te fokus op elke dag se oorwinning van die stryd in hul gedagtes.
Author Joyce Meyer
Share
