ISBN: 9780796324108 | Published: September 30, 2026 | Paperback , Non-Fiction
Elke dag nader aan God 365 dagtukkies
Elke dag nader aan God 365 dagtukkies
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Couldn't load pickup availability
Die alledaagse lewe vra baie van ons, en ons aandag kan maklik afgelei word deur dinge wat ons dink belangrik is.
Maar om ’n betekenisvolle en bevredigende lewe te leef, moet ons tyd maak vir die belangrikste ding: ons verhouding met God. In Elke dag nader aan God wys topverkoperskrywer Joyce Meyer praktiese maniere om ’n intieme verhouding met God te ontwikkel.
Sy deel kragtige Skrifgedeeltes en illustrasies uit haar eie lewe om lesers te help om die vrede te ontdek wat uit ’n nabye verhouding met Hom spruit. Jy sal elke dag geïnspireer word om beter besluite te neem, meer doelgerig te leef en die vreugdevolle lewe te ontdek wat God vir jou beplan het.
Author Joyce Meyer
Share
