Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796324115 | Published: August 7, 2026 | Paperback

Jou stryd behoort aan die Here

Jou stryd behoort aan die Here

Regular price R 280
Regular price Sale price R 280
Out of print
VAT included.

Dispatch as soon as the book is published on

**Ken jou vyand - wees 'n oorwinnaar**

Vernuwe jou gedagtes en verander jou denke namate jy die waarheid van God se Woord oor die stryd in jou lewe begin verstaan.

Het jy al ooit gewonder wat die oorsprong van jou probleme is? Het jy al ooit gevoel dat jy alles probeer het om 'n probleem op te los, maar niks werk nie?

In *Jou stryd behoort aan die Here* fokus Joyce Meyer nie net op die aard en strategieë van die vyand nie, maar ook op die ware karakter van God, wat jou altyd na oorwinning sal lei. Met God aan jou kant, het jy alles wat jy nodig het om elke geveg en uitdaging te oorwin.

Jou stryd is nie teen mense of selfs teen omstandighede nie; dit is teen die duiwel. Jou stryd behoort aan die Here, en die oorwinning behoort aan jou!

Author Joyce Meyer

View full details