Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796324122 | Published: October 1, 2026 | Paperback

My lewe van oorwinning

My lewe van oorwinning

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 256
Regular price R 320 Sale price R 256
Out of print
VAT included.

Die geliefde TV-persoonlikheid en topverkoperskrywer Joyce Meyer deel die onvergeetlike verhaal van haar moeilike grootwordjare, haar roeping tot die bediening en God se genesende hand op haar lewe in hierdie eerlike en roerende memoires.

Sy word groot in die 1940's en 1950's en na haar pa se terugkeer van die Tweede Wêreldoorlog, word sy groot in 'n huis verwring deur meedoënlose woede en seksuele misbruik. Tog is dit uit hierdie traumatiese beginjare dat sy na vore tree het as 'n baanbreker op vele terreine. Haar verhaal is 'n lewende getuienis van God se vermoë om selfs die diepste gewondes onder ons te genees en te verlos.

My lewe van oorwinning vertel hierdie verhaal met dieselfde onwrikbare eerlikheid, vasberade geloof en verrassende humor wat Joyce se onderrig oor die afgelope vyf dekades gekenmerk het.

Author Joyce Meyer

View full details