Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798106962 | Published: January 1, 1976 | Paperback

Magersfontein, o Magersfontein! (10)

Magersfontein, o Magersfontein! (10)

Author:RAPPORT100
Regular price R 350
Regular price Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 10

'n Film- en TV-span kom op Magersfontein aan onder leiding van lord Sudden en lord Seldom om 'n film te maak oor die slag van Magersfontein tydens die Anglo-Boereoorlog, op 11 Desember 1899.
By dié geleentheid het die Skotse generaal Andrew Wauchope sy lewe verloor. Op tipiese wyse slaag hierdie veelbekroonde skrywer daarin om 'n wye verskeidenheid van uiteenlopende karakters bymekaar te bring en, hoe vergesog die gegewe ook al, alles tot 'n eenheid saam te bind. Nie net die twee lords se filmspan en begeleiers kry lewe voor ons oë nie, maar ook die historiese figure wat verbeeld moet Wauchope, De la Rey, Methuen, Cronjé. 'n Ryp en veelduidige satiriese roman wat die leser enduit sal boei.

Author Etienne Leroux

Author RAPPORT100

View full details