1
/
of
1
ISBN: 9780798129268 | Published: February 1, 2002 |
Voort met die spel
Voort met die spel
Author:Jan Vermaak
Regular price
R 205
Regular price
R 0
Sale price
R 205
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die agt stukke wat in Voort met die spel opgeneem is, dek ongeveer vyf-en-veertig jaar (1945-1989) van Afrikaanse eenakterkuns en kan as verteenwoordigend beskou word van die kunssoort en sy ontwikkeling gedurende dié periode. Dié bundel lewer beslis 'n sinvolle bydrae tot die studie van en waardering vir die korter Afrikaanse dramakuns.
Author Jan Vermaak
Share
