1
/
of
1
ISBN: 9780798137577 | Published: May 30, 2023 | Paperback
Droomvangers
Droomvangers
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Martie Preller
Regular price
R 235
Regular price
R 0
Sale price
R 235
VAT included.
Couldn't load pickup availability
“Drome kan gevaarlik wees,” het Mandla 'n week na die aaklige episode met Bill gesê. “Net as 'n mens toelaat dat hulle jou oorvat,” het Freddie geantwoord. Waarmee Freddie nie rekening gehou het nie, was dat om jou 'n entrepreneur te hou, nie altyd sonder slaggate is nie ... Hierdie lekkerlees-storie vol humor en patos gaan oor 'n jong seun se eerste treë in die grootmenswêreld.
Author Martie Preller
Share
