1
/
of
1
ISBN: 9780798141215 | Published: November 20, 2018 | Paperback
21+
21+
Author:Jan Rabie
Regular price
R 195
Regular price
R 0
Sale price
R 195
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Met sy bundel 21 het Jan Rabie in 1956 nie net sy eie mondigwording as skrywer aangekondig nie, maar ook die nuwe koers uitgewys waarin die Sestigers die Afrikaanse letterkunde sou stuur. 21+ wat die eerste keer in 2002 verskyn het, bevat benewens die 21 gedronge kortprosas ook dertien van die oorspronklike Engelse tekste. ’n Insiggewende oopmaakwoord deur wyle André P Brink oor die ontstaan van die bundel maak van hierdie uitgawe ’n besonderse geskenk en versamelaarsitem.
Author Jan Rabie
Share
