ISBN: 9780798142526 | Published: January 1, 2002 | Hardcover
Anderkant die Stilte (95)
Anderkant die Stilte (95)
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
RAPPORT TOP 100 - NOMMER 95
As klein kindjie in Bremen het Hanna X al begin droom oor wat anderkant die stilte lê, waar die wind vandaan kom en palmbome wuif in die son.
Haar kans om te ontvlug uit jare van mishandeling in 'n weeshuis en as diensmeisie, kom wanneer die owerhede in Berlyn in die vroee jare van die 20ste eeu begin om meisies te werf om in Duits Suidwes-Afrika die manlike koloniste se behoefte aan vroue te verlig.
As sy dit waag om haar te verset teen die attensies van 'n Duitse offisier op die trein tussen Swakopmund en Windhoek, word sy op onmenslike wyse gestraf en beland sy in die lugubere bouwerk van Frauenstein, diep in die woestyn.
Author André P Brink
Author RAPPORT100
Share
