1
/
of
1
ISBN: 9780798143042 | Published: June 1, 2003 |
Pretpark
Pretpark
Author:Jaco Jacobs
Regular price
R 215
Regular price
R 0
Sale price
R 215
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Johan en sy beste vriend Anton bly in die dorpie Rustenvrede. Die klem val op rus en vrede. Daar heers groot opgewondenheid onder die inwoners van die dorpie toe 'n rondreisende pretpark daar aankom. Alhoewel Johan en Anton aanvanklik skepties is oor die hele gedoente, neem hulle later vrywillig deel aan 'n toertjie by die skool om die pretpark te adverteer.
Author Jaco Jacobs
Share
