Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798144476 | Published: July 1, 2004 |

Lady Anne

Lady Anne

Regular price R 255
Regular price R 0 Sale price R 255
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Heruitgawe van hierdie belangrike digbundel wat in 1990 met die Hertzogprys bekroon is.
Die vertelsituasie is die van 'n vrouedigter wat in die Suid-Afrika van die laat tagtigerjare besin op die situasie om haar en wat daarvoor 'n alter ego, Lady Anne, oproep. Lady Anne Barnard (1750-1825) is uit die geskiedenisboeke bekend as Skotse dame wat groot onthale aan die Kaap gegee het. Sy was ook reisiger na die binneland, skilder en skrywer. Hoe lyk haar lewe en liefdes as hulle bekyk word uit 'n perspektief van byna twee eeue later, deur 'n Afrikaanse digter wat die problematiek van haar eie bestaan en van hierdie land laat saampraat?

Author Antjie Krog

View full details