Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798144551 | Published: July 1, 2004 |

E-topia

E-topia

Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Liza is die dish van die skool. As jy eers in haar goeie boekies is, sê, is die lewe een lang paartie. Van die een rave club na die ander hang Peet saam met Liza uit.
Binne skree die DJ: 'Come on people! Party!'
'Yeah, yeah,' skree Peet, want hy wil Liza se voete onder haar uitslaan en so funky wees soos nog iets.
Maar soos dit ook met Hannes en Tripswitch was, het Peet gou die ontnugtering gesmaak van funky wees saam met mense wat jou misbruik vir eie gewin. En soos hulle, moet hy nou in die rehabilitasiesentrum veg om sy lewe terug te kry. En die vraag is: kan hy?
Soos Tippex dit uit is hierdie 'n byderwetse verhaal met 'n ernstige ondertoon van hoe gou jongmense in die kloue van dwelms kan beland en hoe moeilik dit is om daaruit te ontsnap.

View full details