ISBN: 9780798144896 | Published: November 1, 2005 | Soft Cover
Net aliens eet spinsasie
Net aliens eet spinsasie
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Wat maak jy as daar 'n alien in julle swembad land? Jy steek hom weg, natuurlik! Want die bure gaan klik en dan gaan die weermag hom kom haal en hom oopsny om te kyk hoe hy werk. En dit kan jy nie toelaat nie, want hy's tog so oulik. En wat maak jy as jou ouma jou vra om haar te help om 'n vampier in die graadeentjies se klas te gaan vang? Jy gaan saam, natuurlik! Want dis nie elke dag dat jy sal sien hoe jou ouma 'n knoffel-bazooka gebruik nie. Maar wat maak jy as jy wil uitvind wat in die res van die stories aangaan?
Author Jaco Jacobs
Illustrator Jeanine Henning
Share
