Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798145114 | Published: April 1, 2006 |

'n Ander land (9)

'n Ander land (9)

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:RAPPORT100
Regular price R 310
Regular price R 0 Sale price R 310
Out of print
VAT included.

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 9

Teen die einde van die negentiende eeu kom 'n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is 'n afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel.
Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dít wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, 'n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood. Die 'ander land' word nie net geografies bedoel nie, maar ook die reis na die onbekende.

View full details