Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798145138 | Published: June 1, 2005 |

Die A tot Z van Klassieke Musiek

Die A tot Z van Klassieke Musiek

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Koos Human
Regular price R 430
Regular price R 0 Sale price R 430
Out of print
VAT included.

Die enigste omvattende gids tot die wêreld se klassieke musiekrepertoire in Afrikaans, is nou bygewerk en uitgebrei om ook 'n lys van aanbevole musiekwerke wat in enige basiese versameling tuishoort, en wat almal in die teks bespreek word, te verskaf. Met toeganklike, helder besprekings van meer as 700 musiekwerke en die verhale van die bekendste operas en balette, word die wêreld van klassiek musiek op besondere wyse aan die musiekliefhebber bekend gestel.

Author Koos Human

View full details