Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798146517 | Published: November 1, 2005 | Hardcover

Bidsprinkaan (77)

Bidsprinkaan (77)

Author:RAPPORT100
Regular price R 365
Regular price R 0 Sale price R 365
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 77

Dokumente vermeld dat Kupido Kakkerlak omstreeks 1760 tot 1825 geleef het.
Maar Kupido is nie gebore nie, 'n arend het hom gebring. En in daardie tyd het 'n bidsprinkaan verskyn: 'n teken van die gode. Wonderwerke het soos optelgoed op die aarde rondgelê.
In die aardsheid van Afrika en die eeue oue sfeer van magiesheid en drome, geweld en hartstog laat Kupido hom ken as drinker, bakleier, minnaar, leuenaar - die eerste Khoi wat as sendeling aan die Kaap van Goeie Hoop georden is. Die raaisel van 'n mens se lewe word ten beste deur die verbeelding benader.
'n Glansende roman, geslyp op humor en pynlike verlies, diepgaande vertwyfeling en geloof.

Author André P Brink

Author RAPPORT100

View full details