Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798147484 | Published: March 1, 2007 |

Die stomme aarde: 'n keur

Die stomme aarde: 'n keur

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'n Keur uit al die digbundels van hierdie Hertzopgpryswenner, een van die heel belangrikste skrywers in Afrikaans. Die skrywer het self die keuse van 137 gedigte uit haar sewe digbundels gedoen. (Vir die bysiende leser, Spieël van water, Van vergetelheid en van glans, Monsterverse, Die heengaanrefrein, Aan die Kaap geskryf, Spesmase.) Resensente oor haar digkuns: vernuftige eenvoud, ’n suiwer poëtiese visie, aards, ironies, vol verwondering, intelligent, sterk, onthoubaar ..

View full details