Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798148139 | Published: September 1, 2007 |

Die Groot Aanhalingsboek

Die Groot Aanhalingsboek

Regular price R 495
Regular price R 0 Sale price R 495
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'Soos Piet Cillié (of Dante of Tom Stoppard of Koos de la Rey of wie ook al) gesê het ...' Wil jy ook soms 'n sin so begin? Dan moet jy dadelik Die Groot Aanhalingsboek aanskaf. Die meeste van hierdie versameling van meer as 4 000 aanhalings, ingedeel in 59 temas, sal jy nie sommer agter enige klip of op die internet raakloop nie. Die boek bevat ook 'n kort omskrywing van elke aangehaalde persoon, met 'n register agterin van wie wat gesê het.

View full details