Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798149570 | Published: July 31, 2016 | Paperback

Abjagter wat so lag (29)

Abjagter wat so lag (29)

Author:RAPPORT100
Regular price R 375
Regular price R 0 Sale price R 375
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 29

Hierdie roman het as verteller 'n eenkantvrou en oujongnooi wat (op 'n plattelandse dorp in die eerste deel van die twintigste eeu) terugkyk op haar lewe - as 'n versorgster in gegoede witmense se huise, eers as hulp met kinders en later vir oumense en sterwendes. Sy vertel van die insig in die dood wat sy so by die baie sterwendes gekry het. Dan raak sy ook uiteindelik sterwensbegeleidster vir Abjater, 'n man wie se goue lag sy in haar jongdae bewonder het, iemand wat vir haar soos 'n 'uitverkorene' gelyk het. So peins die verteller aan die einde van 'n lewe waarin sy, soos sy elders se, 'by die dood ingeboek' was: 'Miskien het ek met die dood getrou, kom dit by my op ... maar nou raak ek sat vir hom. Hy bly my pal besoek. Hy bring net woeligheid.'

View full details