1
/
of
1
ISBN: 9780798149594 | Published: March 1, 2009 |
Die kwart voor sewe lelie Skooluitgawe
Die kwart voor sewe lelie Skooluitgawe
Author:Eleanor Baker
Regular price
R 315
Regular price
R 0
Sale price
R 315
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie boek word gedruk op aanvraag en kan tot 6 weke neem om in te kom.
In Die kwart-voor-sewe-lelie skryf Eleanor Baker met 'n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van 'n stadsgesin wat bestaan uit 'n vergeetagtige ma, 'n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul 'Hollandse' hond, 'n huishulp wat presies weet wat sy wil hê en 'n buite-aardse beskermengel met 'n aardse humorsin. In die karakters se doen en late sien die leser, met 'n glimlag, baie van hom/haarself.
Author Eleanor Baker
Share
