Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798149952 | Published: August 1, 2009 |

Titaan: 'n Roman oor die lewe van Michelangelo Buonarotti

Titaan: 'n Roman oor die lewe van Michelangelo Buonarotti

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 490
Regular price R 0 Sale price R 490
Out of print
VAT included.

In aansluiting by sy vroeë gewilde romans oor Shakespeare, Rembrandt en Beethoven behandel Karel Schoeman nou 'n vierde groot figuur in die Europese kultuurgeskiedenis, die skilder, beeldhouer en argitek Michelangelo Buonarroti, skepper onder andere van die beelde van Dawid en Moses, die Piëta, die muur- en plafonskilderinge in die Sistynse Kapel en die koepel van die Pieterskerk in Rome.

View full details