Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798150064 | Published: June 1, 2017 |

Huisgenoot Wenresepte 8

Huisgenoot Wenresepte 8

Regular price R 330
Regular price R 0 Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In Huisgenoot Wenresepte 8 maak Carmen dit maklik om met flair te kook - van die eenvoudige geroosterde ciabatta voorgereg en die dekadente roomys-bombe met bessiesous as nagereg tot geurige kerries van Durban en die Bo-kaap. Met tradisionele gunstelinge sowel as geregte van regoor die wêreld. Meer as 400 watertand resepte vir alle geleenthede sal die boek beslis inspireer.

View full details