1
/
of
1
ISBN: 9780798150477 | Published: April 1, 2009 |
Op 'n eiland
Op 'n eiland
Author:Karel Schoeman
Regular price
R 315
Regular price
Sale price
R 315
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Welkome heruitgawe van een van Schoeman se bekendste en gewildste vroeë romans (1971). Hy beeld die wondbaarheid van mense in hul verhouding tot mekaar, asook hul wesenlike eensaamheid, met groot helderheid uit. Die fokus is op vier mense wat 'n tyd lank saam op 'n Griekse eiland bly: die verteller Ruud gaan kuier by die jong Suid-Afrikaanse skilder Johan en sy vrou Hilde, en 'n ruk later kom 'n vriendin van Hilde ook daar aan.
Author Karel Schoeman
Share
