Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798150484 | Published: March 1, 2009 |

Algebra van nood

Algebra van nood

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 240
Regular price Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Hierdie bekende digter se eerste bundel in byna 13 jaar is 'n belangwekkende gebeurtenis wat menige poësieliefhebber sal laat regop sit. Baie van die gedigte is oor kenmerkende De Lange-temas en onderwerpe (die homoërotiek, dwelmgebruik, die skryfkuns) en die deurlopende tematiek van nood word met verrassende skakerings oorgedra, 'n boeiende kaleidoskoop van fasette van die menslike nood, angs en weemoed.

View full details