Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798150620 | Published: August 1, 2009 |

Proe die lekker Kosinspirasie uit SARIE

Proe die lekker Kosinspirasie uit SARIE

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 290
Regular price R 0 Sale price R 290
Out of print
VAT included.

Die pragboek met asemrowende foto's is vir almal wat wil leer kook of reéds lekker kan kook. Met Proe die lekker, nooi Barbara Joubert almal saam op 'n smaakreis deur haar koswêreld. Elke resep is 'n tree op die kosreis: van gister se tamatiebredie, pampoenkoekies en soetpatat tot vandag se kos vir besige dae.

View full details