1
/
of
1
ISBN: 9780798150804 | Published: July 1, 2009 |
Voetstoots
Voetstoots
Author:John Miles
Regular price
R 385
Regular price
Sale price
R 385
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Aangrypende roman oor die lotgevalle van die gewone mens in 'n samelewing waar geweld net onder die oppervlakte lê. Die vreemdeling August vestig hom op 'n klein Weskusdorp om sy redigeringswerk aan 'n pasontdekte dagboek van 'n 18de eeuse ontdekkingsreisiger af te rond. Onverwags bevind August homself op die drumpel van 'n vertroostende verhouding met 'n polisievrou.
Author John Miles
Share
