1
/
of
1
ISBN: 9780798150996 | Published: September 1, 2015 |
Die tyd van die kombi's
Die tyd van die kombi's
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Koos Kombuis
Regular price
R 295
Regular price
Sale price
R 295
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Koos Kombuis se vorige outobiografie, Seks & Drugs & Boeremusiek, was pretensieloos, eerlik, skreeusnaaks én hartroerend. Hierdie is sy Voëlvry-memoir en hy skryf met dieselfde rou eerlikheid en selfspot oor sy herinneringe van daardie tyd. Hy bely daar is dinge wat hy lank probeer ontken het, daarom kon hy nou eers daaroor skryf.
En al is hierdie sy persoonlike blik op die mense en gebeure rondom die Voëlvry-toer, beskryf dit terselfdertyd 'n belangrike deel van die onlangse Afrikaanse musiekgeskiedenis - vanaf Piekniek by Dingaan tot by Oppikoppi.
Author Koos Kombuis
Share
