Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798151139 | Published: November 1, 2010 |

Janie du Plessis 'n keuse vir die lewe

Janie du Plessis 'n keuse vir die lewe

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 225
Regular price R 0 Sale price R 225
Out of print
VAT included.

In hierdie aangrypende, intieme biografie deel Janie met die leser grepe uit haar komplekse huwelik, haar man se dwelmverslawing, haar stryd met kanker en finansiële probleme. Die B-klas kind wat geglo het dat sy alles sou moes uithaal om eerste te kom, sou as 'n jong vrou weer alles sou moes uithaal om te oorleef.

View full details