1
/
of
1
ISBN: 9780798151153 | Published: April 1, 2010 |
Somersneeu
Somersneeu
Author:Helene de Kock
Regular price
R 255
Regular price
R 0
Sale price
R 255
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hoe lank neem dit om die lewe baas te raak? So wonder Rouke Bruwer meermale. Hy en sy boesemvriende, die neefs Robert en Brett van Coller, takel die lewe elk op 'n eiesoortige manier. Vars uit matriek, is die uitdagings legio. Die vroue in hul lewe, die passievolle, byna magiese Karina Kirstein en die skone Julia, vind saam met hulle uit dat die lewe tegelyk wonderbaarlik soet en bitterlik kompleks is.
Author Helene de Kock
Share
