1
/
of
1
ISBN: 9780798151245 | Published: September 1, 2015 |
Huisgenoot Bakboek
Huisgenoot Bakboek
Author:Carmen Niehaus
Regular price
R 425
Regular price
R 0
Sale price
R 425
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Huisgenoot se nuwe bakboek is dié bakboek van alle bakboeke - prakties, bruikbaar en met pragtige foto's.
Dit bevat meer as 200 resepte vir gebak en meer as 30 vir versiersels en vulsels. Elke resep is spesiaal gekies en getoets, en vorm deel van 'n spektrum wat strek van tradisioneel tot nuut en innoverend.
Daar is iets vir elke geleentheid: koeke, terte, skons, muffins, koekies, kolwyntjies, beskuit en selfs pannekoek.
Author Carmen Niehaus
Share
