Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798151290 | Published: May 1, 2010 | Paperback

Stoffel in Afrika

Stoffel in Afrika

Regular price R 280
Regular price R 0 Sale price R 280
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie vyfde bundel oor die wel en wee van Stoffel Mathysen - veldkenner, bewaringskundige en safarileier - bied 'n nuwe invalshoek en nuwe ervarings. Hoewel hy reeds dekades lank in Suider-Afrika werk, neem sy ekspedisies na Midde-Afrika hom tot in die hart van die ware, ongetemde Afrika.

View full details