1
/
of
1
ISBN: 9780798151443 | Published: March 1, 2010 |
Die skyn van tuiskoms
Die skyn van tuiskoms
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Lina Spies
Regular price
R 260
Regular price
R 0
Sale price
R 260
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Lina Spies se debuutbundel, Digby Vergenoeg (1971), is destyds bekroon met sowel die Ingrid Jonker- as die Eugène Marais-pryse. Hierdie keur is 'n erkenning en bevestiging van 'n belangrike en beleë digterskap wat oor byna 40 jaar strek. Lina Spies skryf 'n gedig wat onmiddellik as haar eie geëien kan word. Sy skryf 'n persoonlike liriek met sterk biografiese inslag waarin onder meer familiefigure en jeugherinneringe sterk figureer.
Author Lina Spies
Share
