Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798151467 | Published: October 1, 2014 |

Marike se laaste dans

Marike se laaste dans

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 330
Regular price Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Die verteller, Maud, sien van kleinsaf dinge wat nie daar is nie. Bedags word sy bloots gery deur 'lukrake visioene en snags deur ingewikkelde drome'. Wat sy gedeeltelik in hierdie roman verhaal, is niks meer as een van hierdie drome nie, maar sy vertel ook van werklike dinge in haar lewe: moederskap, liefdesverhoudings, periodieke werkloosheid.

View full details