Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798151818 | Published: October 1, 2010 |

Sneeuslaper

Sneeuslaper

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Hoe ontstaan stories, en waarom? Dít is die vrae wat die skeppende skrywer besig hou. Wat is die voorwaarde vir die skryf van fiksie? Nood, dwang, 'n luisteraar, 'n geleentheid, 'n retoriek. In Die sneeuslaper word die betekenis van die vertelkuns op magiese wyse deur vier verweefde verhale oor vriendskap vergestalt.

View full details