Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798152068 | Published: August 1, 2010 |

Dirk soek 'n drukkie

Dirk soek 'n drukkie

Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Smag jy soms na 'n lekker stywe drukkie? Dirk het een dringend nodig en hy gaan soek totdat hy die perfekte drukkie kry. Maar nie een van die drukkies wat hy kry voel heeltemal reg nie. Dis óf te hard, óf te kriewelrig, óf te swaar, óf te vol splinters . . . Maar dalk wag die persoon wat vir hom net die regte soort drukkie kan gee, iewers in 'n diep, donker grot . . . 'n Heerlike humoristiese vertaling deur Kobus Geldenhuys.

Author David Melling

View full details