1
/
of
1
ISBN: 9780798152075 | Published: August 1, 2010 |
Groot Druk Blokraaiboek
Groot Druk Blokraaiboek
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Heidri van Eeden
Regular price
R 130
Regular price
R 0
Sale price
R 130
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die Groot-druk Blokraaiboek belowe 'n lekker uitdaging vir enigeen wat blokraaie geniet - maar is veral geskik vir dié wat wil kopkrap oor die antwoorde op die leidrade, eerder as om te sukkel om die leidrade self uit te maak.
Met sestig splinternuwe blokraaie saamgestel deur die uithalerspan Heidri en Yvonne van Eeden, sal hierdie boek mense van alle ouderdomme besig hou.
Author Heidri van Eeden
Share
