Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798152198 | Published: August 1, 2010 |

Net Sisi

Net Sisi

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Sal Sisi veilig by die huis kom met haar kleipot? Gaan haar prentjies wat sy teen die muur verf haar ouma laat lag? En hoeveel mis haar vriende haar? Ontmoet vir Sisi in hierdie deernisvolle versameling van stories en rym, vol warmte, liefde en vriendskap. Die vyf stories is: Sisi, Die verrassing, Sisi en Ouma, Pappa is tuis!, en Nagsoentjies. Pragtige, gevoelvolle illustrasies komplimenteer die spaarsamige, maar in-die-kol teks. Afrikaanse vertaling deur Philip de Vos.

View full details