Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798152211 | Published: February 1, 2011 |

Beginsel van stof

Beginsel van stof

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 355
Regular price R 0 Sale price R 355
Out of print
VAT included.

Breyten Breytenbach se nuwe bundel is in 'n sekere sin 'n terugskouing op die lewe en die digkuns van die digter en het sterk outobiografiese elemente. Die tema van verganklikheid en oud-word loop sentraal, en daarmee saam die wisseling van plek en landskap. Die deernis en empatie met die mens en sy vreemde lewensverlope is aangrypend. Nog selde by hierdie digter het die landskap so 'n primêre en so 'n verhelderende rol gespeel as in hierdie bundel.

View full details