1
/
of
1
ISBN: 9780798155267 | Published: July 1, 2011 |
Die Speletjie Rillers 1
Die Speletjie Rillers 1
Author:François Bloemhof
Regular price
R 135
Regular price
R 0
Sale price
R 135
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Wouter is baie bekommerd. Hy moes nooit die speletjie van meneer Grimbeek se rekenaar afgelaai het nie, want noudat dit begin het, kan dit nie gestop word nie, en as dit eers jou naam het . . . Iemand is reeds onverklaarbaar dood, en Wouter en sy vriend Koekoes moet vinnig dink aan 'n uitkomkans, anders is dit neusie verby - nie net vir hulle twee nie, maar vir almal wat hierby ingesleep is.
Author François Bloemhof
Share
