Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798155328 | Published: September 1, 2011 |

Die vrou met die pers oog Rillers 2

Die vrou met die pers oog Rillers 2

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Chris en Martie is in 'n nuwe skool, maar van die eerste dag af kom hulle agter alles is nie so gewoon soos dit maar in skole is nie. Hulle nuwe maats begin snaaks optree, en dan is daar die outjie sonder hare en die vreemde biblioteekjuffrou . . . Toe hulle stadig maar seker ingetrek word in dié eienaardighede, besluit Chris en Martie om ondersoek in te stel - wat hulle in die kloue van die vrou met die pers oog laat beland.

View full details