Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798155342 | Published: May 1, 2011 | Soft Cover

Roepman

Roepman

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 340
Regular price Sale price R 340
Out of print
VAT included.

'n Roepman se werk by die spoorweë was om die masjinis en sy assistent te gaan roep/wakker te maak vir hul skofte.

Hierdie gesins- en inisiasieroman speel af in 'n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is die 13-jarige Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasieprosesse in 'n grootmenswêreld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom.

View full details