ISBN: 9780798155410 | Published: September 1, 2012 |
Oorvloed
Oorvloed
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
In Oorvloed deel Marlene al haar nuwe resepte en haar liefde en passie vir Kaapstad en stadskos. Vanuit haar tuiste in Groenpunt, op die hange van Tafelberg, vier Marlene die wonders van die stadslewe met 89 nuwe, smaaklike, maklike resepte om te maak vir familie en vriende.
Die titel sinspeel op gasvryheid en gulhartigheid; beslis nie op oordadige of oorvloedige beursies nie. Dit gaan oor die vreugde van eet en samesyn.
Die foto's vang die romanse van Marlene se kos en haar tuiste vas - van wandelinge op die Seepunt-promenade en deur Groenpuntpark tot al haar gunsteling restaurante. Besoek die markte en ontmoet die chefs. Dis stadskos en die stadslewe op sy beste!
Author Marlene van der Westhuizen
Share
