Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798155571 | Published: September 1, 2011 |

Baasspeurder Blomkvist in die knyp

Baasspeurder Blomkvist in die knyp

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dis somervakansie, en die Wit Rose en die Rooi Rose bendes is gewikkel in die stryd om die kosbare Bommeldrom.
'n Onskuldige speletjie - maar dit lei die Wit Rose na 'n moord. Hulle beland lelik in die knyp, maar danksy Kalle se slim speurwerk en die Rooi Rose se hulp, kom hulle uiteindelik ongedeerd daarvan af.

View full details