Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798155649 | Published: October 1, 2013 |

Vienna het twee punte, anders is hy net te lank

Vienna het twee punte, anders is hy net te lank

Author:Nico Nel
Regular price R 225
Regular price R 0 Sale price R 225
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Nog 'n bundel stories deur meestervertellers Nico Nel en Uys van der Hoven. Dis stories oor jou pêl se skoonma se neef se vrou, stories wat van ver kom maar net sowel dié van jou buurman of die ou in die kroeg kon wees. Stories wat om die tafel of om die vuur die geselskap sal laat huil soos hulle lag. So is daar byvoorbeeld die storie oor Wessie van der Westhuyzen van Victoria Wes en sy pelle wat met sy sesplekvliegtuig die N1 gevolg het om op Nuweland rugby te gaan kyk. Ander stories sluit in dié van die plattelandse dokter wat 'n noodbreinoperasie moes uitvoer en die jongman wat die mooiste meisie op kampus wou beïndruk met sy stapvermoë.

Author Nico Nel

Author Uys van der Hoven

View full details