Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798155748 | Published: November 1, 2012 |

Handgemaakte kaartjies in 'n kits

Handgemaakte kaartjies in 'n kits

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

'n Handgemaakte kaartjies in 'n kits is net wat jy nodig het om jou kreatiwiteit vlerke te gee. Dit is 'n pragtige en inspirerende boek propvol idees en aanwysings om vinnig en maklik jou eie kaartjies te maak - veral vir daardie besonderse geleenthede wanneer jy jou familie en vriende spesiaal wil laat voel.

View full details