Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798155878 | Published: September 1, 2015 |

Helse manier van koebaai sê

Helse manier van koebaai sê

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Die vierde (en laaste) aflewering in die reeks oor Mark Steyn, die Luiperd, een van Die Fabriek se topagente.

Mark Steyn en sy mede-agent Lana Dubois is steeds aangetrokke tot mekaar, maar het onoplosbare verskille. Nou moet hulle noodgedwonge weer saamwerk aan 'n nuwe saak en word nie slegs fisieke nie, maar ook groot sielkundige eise aan hulle gestel.

View full details