Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798156035 | Published: September 1, 2014 |

Piekniek by Hangklip

Piekniek by Hangklip

Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Wanneer Joshu Gumbo probeer om Sonja Griessel se 4x4 te kaap, vermoor hy per ongeluk haar ouers -- en verander vir ewig die verloop van hulle lewens. Tydens die mislukte kaping skuur sy lippe teen Sonja s'n en Joshua is oortuig sy het hom van sy mojo beroof. Sonja vlug uit Gauteng en gaan woon op die kus.

View full details