ISBN: 9780798156233 | Published: February 1, 2012 | Paperback
Stoffel op Safari
Stoffel op Safari
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Vertelkuns soos dié van Christiaan Bakkes is skaars in Afrikaans. Sy nuutste bundel - reeds die sesde in die Stoffel-reeks - omvat weer eens 'n veelheid fasette van sy lewe in die wildernis van die Kaokoveld en Damaraland. Daar is boeiende diereverhale en hartverskeurende hondeverhale. Daar is die stories van gewone mense sowel as skatryk safarikliënte. Daar is soldateverhale en 'n eenmanrebellie. Daar is boeke, musiek en stukkies geskiedenis uit Afrika, Amerika en Europa. Daar is die navorsingswerk van sy vrou Nina en die avonture van sekerlik die dapperste Jack Russell ooit, Tier met die tien lewens.
Author Christiaan Bakkes
Share
