1
/
of
1
ISBN: 9780798156301 | Published: February 1, 2012 |
Vaarwel my effens bevlekte held
Vaarwel my effens bevlekte held
Author:Johann de Lange
Regular price
R 235
Regular price
Sale price
R 235
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hertzogpryswenner De Lange se jongste gedigte getuig van 'n gevoeligheid en 'n diepte soos nog nie vantevore by hierdie digter nie. Met sy fokus op die mens én die natuur, boei De Lange die leser opnuut in toeganklike verse wat wissel van die elegiese tot die sardoniese. Die erns van die menslike drama van leef en sterf word telkens verlig met heerlike humor. Maar alhoewel die ironie aan die een kant spreek van onthulling, spreek dit andersyds van deernis.
Author Johann de Lange
Share
